-
HOENDERLEWER PATé MET TIEMIE
HOENDERLEWER PATé MET TIEMIE Resep en foto Riekie Slabber Bosch 250 g hoenderlewer 1 ui, fyngekap sout en peper 225 g botter 30 ml brandewyn 15 ml mosterdpoeier 2 ml droë tiemie 2 knoffelhuisies, fyngemaak Geur lewer met sout en peper. Smelt 25 g van die botter en braai lewer en uie daarin tot bruin […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
ISABEL SE BOBOTIE
ISABEL SE BOBOTIE Resep getoets en foto: Joos Bergh Hierdie resep kom uit die Wenresepte 3 kookboek. Groep A: 30 ml gemaalde gemmer 30 ml sagte bruinsuiker 15 ml kerriepoeier 15 ml borrie 10 ml sout 2 ml peper 60 ml botter 5 middelslag uie, gekap – of minder indien verkies Groep B: 2 snye […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GEBAKTE DADEL- EN TOFFIEPOEDING
GEBAKTE DADEL- EN TOFFIEPOEDING Resep en foto: Lorraine Weitz Brand My aangepaste resep, die oorspronklike resep was te soet na ons smaak. Beslag: 1 koppie suiker 1 koppie koekmeel ¾ koppie gouestroop 4 eiers, geklits 200 g fyngekapte dadels 200 ml kookwater ½ koppie botter by kamertemperatuur ½ koppie louwarm melk 1 teelepel koeksoda Sous: […]
Recipe by Leora
-
MIKROGOLF MIELIEBROOD MET KAAS
MIKROGOLF MIELIEBROOD MET KAAS Resep aangepas en foto: Amanda Austen 1 blikkie roommielies (Sweetcorn) 15 ml olie 2 eiers 15 ml suiker 500 ml bruismeel 5 ml sout 250 ml gerasperde Cheddar kaas gerasperde kaas om bo-oor te strooi Meng die mielies, eiers, olie en die kaas saam. Voeg by mieliemengsel die bruismeel, sout en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEVULDE BOTTERSKORSIE
GEVULDE BOTTERSKORSIE Resep en foto: Elaine Steyn 3 medium of 2 groot botterskorsies 500 g laevet maalvleis 1 ui, gekap 3 medium murg pampoentjies, in stukkies gesny 2 medium tamaties, klein gesny knoffel na smaak 30 ml kookolie sout en peper na smaak groot knippie paprika gerasperde cheddar kaas Was botterskorsies en sny langwerpig in […]
Recipe by Tasha
-
KNOFFEL BROODROLLETJIES
KNOFFEL BROODROLLETJIES Resep en foto: Elaine Steyn Ons is vreeslik lief vir knoffel. Het bietjie rond gekrap op google vir knoffel rolletjie resepte en die een saamgestel van daar met een of twee van my eie twists. 1125 ml (4.5 koppies) koekmeel 1 pakkie kitsgis 330 ml louwarm water 1 eier geklits 80 ml (¾ […]
Recipe by Tasha
-
TASTY CHICKEN LIVER PATE
TASTY CHICKEN LIVER PATE Recipe tested and photo: Marius Prinsloo Creamy, decadent, and perfect for spreading on crackers or crusty bread, this chicken liver pâté will impress even the most discerning foodies 250 g chicken livers ½ cup unsalted butter 1 small onion, finely chopped 2 cloves garlic, minced 2 tablespoons brandy, or to taste […]
Recipe by Rina Kleinhans -
OUTYDSE BRUINPOEDING
OUTYDSE BRUINPOEDING Resep en foto: Debbie Griesel 6 koppies water 1 ½ koppies suiker 2 eetlepels gemmerpoeier 2 eetlepels pypkaneelpoeier 2 koppies koekmeel 2 teelepels koeksoda, opgelos in bietjie lou water 125 g margarien knippie sout 2 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt Meng die water, suiker, gemmer en pypkaneel in ‘n pot op die stoof. Kook […]
Recipe by Dalene
-
WILLEM SE GEBAKTE KAASKOEK
WILLEM SE GEBAKTE KAASKOEK Resep en foto: Willem Bierman Ek het vandag die heerlike kaaskoek gebak. Maak kors van volgende: 1 pakkie Mariebeskuitjies 100 g gesmelte botter Meng bogenoemde en druk vas onder en halfpad teen die kante op van ‘n 23 cm “springform” pan. Bak 10 min by 180ºC. Meng die vulsel bestanddele terwyl […]
Recipe by Rina Kleinhans -
POTATO AND CARROT SOUP
30 minutesPOTATO AND CARROT SOUP Recipe and photo: Lorraine Weitz Brand My seun en sy gesin bly in Dale in Noorweë. Die twee oudstes (Fia 11 jr en Ben 8 jr) het vanaand vir die gesin heerlike Potato and Carrot Soup gemaak uit ‘n kinder-resepteboek. Lyk so lekker, hierdie ouma gaan dit ook maak. 4 large […]
Recipe by Marika












