-
MINI QUICHE MET BROODKORS
MINI QUICHE MET BROODKORS Foto en resep: Elaine Steyn Ek hou baie daarvan om mini quiches te maak, maar die sonder ‘n kors sit vas aan die pan en om ‘n kors te maak is te ‘n lang proses. Ek maak dit juis omdat dit so vinnig gaan. So lees ek toe op google van […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
SJOKOLADE-LEMOENPOEDING
SJOKOLADE-LEMOENPOEDING Resep en foto: Amanda Austen 180 ml melk 60 g donker baksjokolade, opgesny 125 ml bruinsuiker 2 eiers 40 g botter, gesmelt 5 ml kaneel 525 ml koekmeel 15 ml bakpoeier 250 ml versiersuiker Sous: 100 ml water 100 ml Ideal Melk 45 ml gouestroop 60 g botter 1 lemoen se gerasperde skil Voorverhit […]
Recipe by Tasha
-
YANKEES SONDER MAIZENA
YANKEES SONDER MAIZENA Resep en foto: Amanda Austen 6 viennas (kaas of gewoon), in 2 gesny of 12 cocktail stokkies Deeg: 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 30 ml suiker 2 ml sout 1 eier 130 ml – 150 ml melk olie vir diep braai ektra koekmeel Druk ‘n stokkie in elke stukkie vienna, van […]
Recipe by Tasha
-
PETRO SE BESKUIT MET KLAPPER
PETRO SE BESKUIT MET KLAPPER Resep: Sandra Schreuder-de Klerk Foto: Natasha Prinsloo 4 x 500 g bruismeel ¾ koppie klapper 4 eiers 350 ml kookwater 500 g margarien 1 teelepel sout 1 blik kondensmelk 6 eetlepels asyn 2 koppies suiker Vryf die margarien in die meel, klapper en suiker in. Klits eiers en asyn met […]
Recipe by Tasha
-
PERSKEPIEKELS
PERSKEPIEKELS Resep en foto: Adam Cloete Dit is soet-suur. My familie eet piekels van enige soort saam met enige kos met die gevolg ek dink nie so daaraan nie. Hierdie is (vir my) egter lekker saam met kerriekos en kan ook in iets soos ‘n kerrie rysslaai ingesny word, of sommer net by enige maatyd […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KANEELTORTE MET SJOKOLADEVULSEL
KANEELTORTE MET SJOKOLADEVULSEL Resep: Carien Delport Foto: Judy Bester Koeklae: 330 g (690 ml) koekmeel 30 ml fyn kaneel 435 g botter 400 g (500 ml) suiker 2 eiers Vulsel en Versiersel: 25 g donker sjokolade 50 g melksjokolade 1 liter dik room 30 ml kakao kersies en okkerneut halwes vir bo-op swaargewigfoelie Berei koeklae: […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KRAPKOEKIES
KRAPKOEKIES Resep en foto: Maryna Viljoen Kruger Ek het krap koekies gemaak – ek het nie ‘n resep nie, maar hier is hoe ek dit gedoen het~ 500 g krapvleis 1 groot aartappel suurlemoen peper ½ suurlemoen se sap gerasperde skil van suurlemoen ½ teelepel gedroogde dill 1 eier bietjie koekmeel of panco vir seekos […]
Recipe by Dalene
-
KORSLOSE MELKTERT MET SJOKOLADE VARIASIE
KORSLOSE MELKTERT MET SJOKOLADE VARIASIE Resep: David Niebuhr 1 blikkie kondensmelk melk ½ koppie suiker 3 koppies melk 4 ekstra groot eiers 2 koppies water ½ teelepel sout 3 eetlepel botter, nie margarien nie. 1 koppie Maizena ½ teelepel vanilla geursel 1 pak Tennisbeskuitjies pypkaneel Smeer ‘n groot tertbak en pak Tennisbeskuitjies onder in as […]
Recipe by Rina Kleinhans -
MICROWAVE MILK TART
MICROWAVE MILK TART Recipe and photo: Monique Laubscher 1 can of condensed milk Use the condensed milk can to measure: 1 can of milk 2 cans of hot water 2 tablespoons butter 4 eggs 6 tablespoons Maizena pinch of salt Crust: 1 packet of Tennis biscuits 100 g butter cinnamon Made a crust from a […]
Recipe by Tasha
-
MIKROGOLF BRUISMEEL SJOKOLADEKOEK MET KARAMEL
MIKROGOLF BRUISMEEL SJOKOLADEKOEK MET KARAMEL Resep en foto: Amanda Austen 250 ml bruismeel 250 ml suiker 2 ml sout 250 ml warm water 2 eiers 45 ml kakao 60 ml olie Versiersel: 1 blik karamel kondensmelk 1 Bar One Bespuit ‘n mikrogolf tuitpan of bak met kleefwerende kossproei.(ongeveer 20cm) Meng al die bestanddele saam vir […]
Recipe by Meisie van der Colff











