-
BLOMKOOL “FLATBREAD”
BLOMKOOL “FLATBREAD” Resep en foto: Marisza Olivier 275 g gevriesde blomkool rys 2 eiers 100 g mozzarella, gouda of cheddar kaas, gerasper pietersielie gemengde speserye sout en peper na smaak Meng al die bestanddele saam. Lê ‘n oondpan uit met bakpapier, skep die mengsel op die bakpapier en maak gelyk. Bak teen 200°C vir 20 […]
Recipe by Tasha
-
LAM-, BOK- OF BEESLEWER IN ROOM EN BRANDEWYNSOUS
LAM-, BOK- OF BEESLEWER IN ROOM EN BRANDEWYNSOUS Resep en foto: Jan Salti Viljoen 500 g – 750 g lewer, in blokkies gesny 2 medium uie, grof gekap 500 ml room 100 ml brandewyn (jy kan meer, maar ek kan dit nie oor my hart kry nie) 5 korrels growwe swart peper 30 ml Worcestershiresous […]
Recipe by Tasha
-
KAASSKYFIES (LAE KALORIË)
KAASSKYFIES (LAE KALORIË) Resep en foto: Marisza Olivier Met my eet-leefstyl mag ek nie skyfies eet nie, so ek maak Cheddar kaasskyfies. Dis altyd in my huis en is erg verslawend. Soms soek ‘n mens net ietsie om aan te kou, soos ‘n Simba skyfie, dan maak ek hierdie. Voorverhit die oond tot 200ºC. Plaas […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
LAE KOOLIDRAAT FRIKKADELLE
LAE KOOLIDRAAT FRIKKADELLE Resepe en foto: Marisza Olivier “Soms dink mense daar moet ‘n brood of broodkrummels in daai frikkadelle in, maar as jy my leefstyl volg moet jy vind wat werk; moet groenlys bestanddele wees (menende bevat min of geen carbs). Ek volg al jare ‘n low-carb leefstyl soms doen ek net Carnivore, maar […]
Recipe by Wadi Wadi
-
MAALVLEIS MET SPEKVLEIS EN NIERBONE
MAALVLEIS MET SPEKVLEIS EN NIERBONE Resep en foto: Amanda Austen 1 groot ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap olie 10 ml rooipeper 125 g streepspekvleis, fyn gekap 1 kg maalvleis 1 blik (400 g) heel tamaties, fyn gekap 1 blik (410 g) tamatiepuree 45 ml suiker 1 blik (400 g) nierbone, gedreineer sout en […]
Recipe by Marika -
MALVA- KOFFIEBESKUIT
MALVA- KOFFIEBESKUIT Resep: Etienne Calitz Resep aangepas en foto: Cornelia Walkinshaw Bosman Ek het die beskuit gebak, dit het heerlik uitgekom. Ek het 1.8 g Jacobs koffie met 250 ml kookwater aangemaak, geen melk nie, die vloeistof was voldoende. Volgende keer sal ek bietjie ekstra koffie in sit, want ‘n mens proe glad nie die […]
Recipe by Leora
-
SUURLEMOEN-VANILLA SUIKERKOEKIES
SUURLEMOEN-VANILLA SUIKERKOEKIES Resep en foto: Yolande Nel Sommer gou aanmekaargeslaan met dié tyd van die jaar se oordaad heerlike suurlemoene. Ek het laat waai met die zest, sommer verdubbel, en dit smaak heerlik! Dit is maar jou persoonlike smaak wanneer dit kom by suurlemoene. Ek het nie die water/melk nodig gehad nie, my deeg het […]
Recipe by Leora
-
KERRIEMARINADE VIR LAMTJOPS
KERRIEMARINADE VIR LAMTJOPS Resep en foto: Amanda Austen 6 – 8 lamtjops Marinade: 140 ml bruinsuiker 125 ml bruinasyn 20 – 25 ml kerriepoeier (matig of sterk) 1 – 2 knoffelhuisies, opgekap 5 ml borrie 30 ml appelkooskonfyt 5 ml sout 3 ml witpeper Meng al die bestanddele van die marinade saam in ‘n potjie, […]
Recipe by Tasha
-
SUURLEMOEN SKUIMTERT – LEMON MERINGUE
SUURLEMOEN SKUIMTERT – LEMON MERINGUE Resep en foto: Amanda Austen 1 en 1½ pakkie Marie of Tennisbeskuitjies 150 g gesmelte margarien 2 blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap 4 eiers, geskei 100 ml strooisuiker Bespuit ‘n ronde oondbak met kleefwerende kossproei. Maak die beskuitjies fyn en meng met die gesmelte margarien. Druk die kors in die […]
Recipe by Tasha
-
KETO BLUEBERRY MUFFINS
KETO BLUEBERRY MUFFINS Recipe and photo: Marisza Olivier This is fantastic, I doubled the recipe. Orange list. 1 cup almond flour 2 tablespoon Xylitol sweetener ½ tablespoon baking powder ¼ teaspoon table salt 5 tablespoons heavy whipping cream or fresh 1 large egg, lightly beaten ⅓ cup fresh blueberries nonstick cooking spray, for greasing liners […]
Recipe by Marlene Potgieter











