-
MARIA SE TUNA SOUFFLE’S
MARIA SE TUNA SOUFFLE’S Resep: Maria Combrink Foto: Rika Olivier Braai die volgende saam in botter en laat afkoel: 1 ui, gekerf ½ groen soetrissie, gekerf ½ rooi soetrissie, gekerf Meng die volgende saam: 4 eiers 2 blikkies gedreineerde tuna ½ koppie melk ½ teelepel bakpoeier 1 teelepel paprika ½ teelepel rooipeper sout en peper […]
Recipe by Rina Kleinhans -
BANOFFEE TERT ALA MICHAEL
BANOFFEE TERT ALA MICHAEL Resep en foto: Michael Coetzee 1 pakkie gemmer beskuitjies 80 ml gesmelte botter 1 blikkie karamel kondensmelk 3 eetlepels Sherry 3 piesangs, in skyfies gesny 250 ml ” dessert cream” (blikkie of boksie) karamel springmielies gold dust, opsioneel Maak die gemmer beskuitjies fyn en meng met ‘n bietjie gesmelte botter. Skep […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PIESANG-KARAMEL KAASKOEK MET SKYFIES PIESANG
oornagPIESANG-KARAMEL KAASKOEK MET SKYFIES PIESANG Resep verskaf: Amanda Bruger Foto: Irma Van Ellewee Swart 1½ pakkie Tennisbeskuitjies 150 g gesmelte botter Maak die Tennisbeskuitjies fyn en meng met die gesmelte botter. Druk die mengsel in ‘n gesmeerde veerpan wat met foelie uitgevoer is en weer gesmeer is vas. Druk dit op die bodem en so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUNATERTJIES
TUNATERTJIES Resep getoets en foto: Petro van Genderen 15 ml botter 15 ml koekmeel 125 ml melk sout en peper 1 blikkie 200 g tuna, gedreineer en gevlok 1 eier, geskei 15 ml vars gekapte pietersielie 250 ml gerasperde kaas knippie rooipeper 1 pakkie (200 g) blaardeeg Verhit die botter in ‘n pan op die […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KETO MUFFINS
KETO MUFFINS Recipe tested and photo: Marisza Olivier Fantastic recipe, I doubled the recipe for 8 muffins. Orange list. 1 cup blanched almond flour ½ tablespoon baking powder ¼ teaspoon table salt 2 tablespoons swerve or xylitol sweetener 5 tablespoons heavy whipping cream or fresh cream or canned cream 1 large egg, lightly beaten 1 […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
SCONES BAKED WITH CREAM
SCONES BAKED WITH CREAM Recipe and photo: Yasmeen Ibrahim 2 cups cake flour 4 teaspoons baking powder 1 teaspoon sugar 100 g butter 1 egg ½ cup fresh cream ½ cup full cream milk 1 beaten egg for brushing on top Sift the dry ingredients in a mixing bowl and rub the butter into the […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
GEURIGE SOUT PLAATKOEKIES
GEURIGE SOUT PLAATKOEKIES Resep en foto: Rina Kleinhans Heerlike plaatkoekies om vinnig te maak vir die kinders, ook lekker vir kosblikke. Die Vienna kan met enige gaar vleis vervang word. Bruismeel kan ook gebruik word in die plek van die meel en bakpoeier. Maak ongeveer 15, hang af van die grootte. ½ koppie plein jogurt […]
Recipe by Rina Kleinhans -
SPEK- EN MAALVLEISPASTA
SPEK- EN MAALVLEISPASTA Resep en foto: Lindie Nel My seun is mal oor hierdie dis en as ek dit maak moet ek dit altyd dubbel maak sodat daar genoeg is vir die volgende dag. 1 kg maalvleis 500 g spek 5 ml oreganum 2.5 ml tiemie 2.5 ml roosmaryn 2.5 ml paprika 5 ml gemengde […]
Recipe by Dalene
-
GEURIGE KERRIEMAALVLEIS
GEURIGE KERRIEMAALVLEIS Resep en foto: Amanda Austen kook- of olyfolie 2 uie, opgekap 15 ml kerriepoeier 3 ml komyn 3 ml fyn gemmer 3 ml fyn koljander 5 ml borrie 1 heel kaneelstok 800 g maalvleis sout en peper na smaak 10 ml appelkooskonfyt 60 ml blatjang 15 ml tamatiepasta 2 tamaties ontvel en fyn […]
Recipe by Dalene
-
SALWAA’S MASALA STEAK
SALWAA’S MASALA STEAK Recipe and photos: Melissa Ann Vermeulen 1 kg rump steak, cut into pieces 2 teaspoons steak and chops spice (masala) 2 teaspoons ground red chillies (or to taste) 3 dessert spoons paprika (12.5 ml) ½ teaspoon black pepper 1 teaspoon crushed garlic ½ teaspoon crushed ginger 2 tablespoons oil enough white vinegar […]
Recipe by Dalene











