HOE OM VARS GEMMER, KNOFFEL OF RISSIES TE STOOR
Resep en foto:Â Michelle Polley
- Skraap velletjies af met ‘n lepeltjie.
Rasper fyn.
Skep in ‘n ysbakkie en vries (sonder enige byvoegings).
Wanneer benodig, haal blokkie uit vrieskas en sit net so in jou pot of pan by die ander kos.
Dit hou vir maande vars in jou vrieskas.

