Your Recipe Blog

WINKELDEEG HOL VETKOEK

Avatar photo
Recipe by
| Servings: ongeveer 30 vetkoeke

WINKELDEEG HOL VETKOEK

  • 2 pakke gekoopte deeg
  • 2 liter olie
  • 200 g gerasperde kaas
  • koekmeel om blad mee te gooi om die deeg uit te rol
Rol deeg uit sny in stroke en dan sny jy weer dit weer in 3. Smeer elke vierkant met meel voor jy dit opmekaar pak.
Verhit die olie tot 192 º C.
Sit van die deegvierkant in die warm olie.
Wanneer jy die deeg in sit pof die deeg op dan draai jy dit om en bak tot mooi bruin aan albei kante.
Pak die gaar vetkoeke in ‘n bak wat uitgevoer is met kombuispapier.
Herhaal tot al die vetkoeke gaar is.

Bedien met maalvleis en kaas.

Resep en foto: Chante van der Colff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5