Your Recipe Blog

WENK OM AARBEIE VARS TE HOU

WENK OM AARBEIE VARS TE HOU

So vinnige wenk om Aarbeie lank vars te hou…. plaas die aarbeie in ‘n glas fles in jou koelkas.

Dit hou tot 3 weke so. Hierdie is al 9 dae in die fles. 🍓🍓🍓

Wenk en foto: Leon Boetiekie Hartman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5