Your Recipe Blog

TZATZIKI SOUS

TZATZIKI SOUS

  • 2 koppies grof gerasperde komkommers, droog gedruk in skoon vadoek
  • 1,5 koppie dubbel room ongegeurde jogurt
  • 2 eetlepels suiwer olyfolie
  • 2 eetlepels fyn vars kruiement of dill
  • 1 eetlepel vars suurlemoensap
  • 1 fyn gesnyde knoffelhuisie
  • ½ teelepel sout

Meng alles saam en bêre in yskas. Heerlik saam met Shawarma.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5