Your Recipe Blog

TUNA AARTAPPELSLAAI

TUNA AARTAPPELSLAAI

‘n Plan vir oorskiet aartappelslaai. Heerlike ligte aandete in hierdie warm aande.

  • 3 koppies aartappelslaai
  • 1 blik tuna, gedreineer
  • 100ml kaas, gerasper
  • 2 agurkies
  • ⅓ kop blaarslaai

Sny blaarslaai en agurkies fyn na smaak. Voeg dreineerde tuna en gerasperde kaas by.
Sit die aartappelslaai by, meng deur en bedien met roosterbrood, ‘n vars rolletjie of saam met braaivleis.

Foto en resep: Hédri Kapp

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5