Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE PANSMEERSEL – TINGLIDE

TUISGEMAAKTE PANSMEERSEL – TINGLIDE

Ek het botter in plaas van Stork gebruik.
Sarie van Vuuren – Ek het spek daarin gebak en “oh my word” dit is so lekker.

  • 125 ml koekmeel
  • 125 g wit Wooden Spoon margarien of botter, gesmelt
  • 125 ml kookolie

Voeg die bestanddele saam in ‘n bak en klits tot goed gemeng.
Bêre die smeersel in ‘n lugdigte houer in yskas.
Smeer jou panne om te voorkom dat enige gebak vaskleef.

Resep geplaas deur Johanna Viljoen Swiegelaar
Foto: Sarie van Vuuren

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5