Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE BOTTER

TUISGEMAAKTE BOTTER

Maak ongeveer 730 g heerlike botter.

Karring 2 liter vars room tot dit skei van die karringmelk af. Spoel goed af in yskoue lopende water. Druk soveel moontlik water uit.
Ek gebruik ‘n staallepel om vloeistof uit te werk. Geur met sout as jy dit so verkies (omtrent 7.5 ml).
Ek het my staan mixer gebruik, dit vat so 20 tot 30 minute om dan die room te karring.

Foto: Natacha Visagie

Karen Kirstein
Ek gebruik my Kitchen Aid, dit klits die room perfek, ek gooi die karringmelk af en dan klits ek my yskoue water deur om die botter te was en dan die sout. Kom perfek uit elke keer.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5