Your Recipe Blog

TROPIESE SALMSLAAI

TROPIESE SALMSLAAI

  • Hoeveelhede – eie keuse:
  • groot komkommer, in repe gesny
  • mango
  • dragonfruit
  • sprietuie
  • blaarslaai
  • gerookte salm
  • Kewpie mayonnaise
  • Teriyaki sous

Pak ‘n laag blaarslaai, dan komkommer repe, stukkies mango en dragonfruit op ‘n opdien bord.
Rangskik salmon bo-op gevolg deur sprietuie.
Bedien met mayonnaise en teriyaki sous.

  • Teriyaki sous:
  • 1 koppie soyasous
  • 5 eetlepels bruinsuiker
  • 3 eetlepels heuning
  • 1 cm vars gemmer, fyn gerasper
  • 1 eetlepel mirin
  • 1 eetlepel sesame olie

Meng alles in ‘n pot en prut tot sous verdik.
Laat afkoel voor gebruik.

Bron en foto: Charleen Nieuwenhuizen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5