Your Recipe Blog

SUENELL SE BAIE WARM RISSIESOUS

Recipe by
Cook: 60 minute | Servings: 3 bottels

SUENELL SE BAIE WARM RISSIESOUS

WEES GEWARSKU DIS BAIE WARM – sal volgende keer die Jalepenos se pitte verwyder.

  • 250 g Jalapeno’s gewas en stingels verwyder, ek het myne in rooker gesit vir 15 min
  • 1 groot ui
  • 2 eetlepels gekapte knoffel
  • 2 koppies kookwater
  • ½ koppie asyn
  • 1 koppie suiker
  • 1 teelepel gemmer
  • 1 teelepel allspice
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel swart peper
  • 500 ml konfyt, ek het makataan en pynapple gebruik

Plaas Jalapeno’s in pot saam met die knoffel en uie wat fyn gekap is, voeg die water en asyn by.
Kook vir 20 min. of tot peppers en uie sag is.
Voeg res van die bestanddele by.
Kook vir omtrent 40 min sonder deksel op medium hitte.
Roer gereeld.
Maak fyn in voedselverwerker.
Bottel in gesteriliseerde bottels.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5