Your Recipe Blog

STEENBRAS OOR DIE KOLE

STEENBRAS OOR DIE KOLE

  • 2 – 3 kg witvis (steenbras, kabeljou ens)
  • gemaalde seesout en growwe peper
  • 250 g botter
  • 3 eetlepels mayonnaise
  • 10 ml rooipeper
  • 1 suurlemoen se sap
  • 15 ml Italiaanse kruie
  • 25 ml brandewyn
  • 60 g appelkooskonfyt, opsioneel

Smelt al die bestanddele saam, buiten die vis, maar nie tot kookpunt nie.
Hou eenkant warm, smeer oor die vis terwyl jy braai tot vereiste gaarheid bereik is.
Bedien saam met braaibrood rolletjie met rooi ui, boerenkaas, knoffel en tamatie.

Resep en foto: Johan Rossouw

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5