Your Recipe Blog

SNOEKSLAAI

by Your Recipe Blog

SNOEKSLAAI

  • ongeveer 500 g gaar snoek, ontbeen, vel verwyder en gevlok
  • 10 baba aartappels, gekook en halveer
  • 60 ml mayonnaise
  • 60 ml gewone of griekse yogurt
  • sap en zest van een suurlemoen
  • 2 eetlepels gekapte pietersielie
  • medium komkommer, blokkies gesny
  • 1 rooi ui fyngekap
  • blaarslaai stukke geskeur
  • vars gemaalde sout en peper na smaak
  • 2 eeetlepels olyf olie
  • handvol vars roket
  • sout en peper na smaak

Meng al die bestandele saam, behalwe blaarslaai en roket.
Net voor opdiening kan blaarslaai en roket bygevoeg word.
Bedien saam brood van jou keuse.

Resep en foto:  Frances Smith

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5