Your Recipe Blog

SJOKOLADE LAGIETERT

by Your Recipe Blog

SJOKOLADE LAGIETERT

  • Kook saam op stoof:
  • 500 ml kookwater
  • 375 ml suiker
  • 30 ml margarien
  • Meng saam tot glad:
  • 125 ml maizena
  • 62,5 ml kakao
  • 1 ml sout
  • 200 ml koue water
  • Ekstra:
  • 20 ml vanilla
  • Tennisbeskuitjies
  • Pepermint Crisp
  • 250 ml room styf geklits

Roer by boonste mengsel kook oor lae hitte tot dik haal af van stoof en roer vaniella by.
Spuit groot tertbak met nie-kleefwerende spuitmiddel. Pak een laag Tennisbeskuitjies.
Pak die sjokolademengsel in lae met Tennisbeskuitjies tot kakaomengsel klaar is.
Rasper Pepermint Crisp oor elke laag.
Klits room styf sit bo op en rasper nog sjokolade oor.
Plaas in yskas tot lekker ferm.

Foto: Marie Grobler‎

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5