Your Recipe Blog

ROOMYS GEMAAK MET KONDENSMELK

by Your Recipe Blog

MeisievdC
Posted by
5 ure of oornag

ROOMYS GEMAAK MET KONDENSMELK

Roomys 1, 2, 3, 4 klaar en gou.

  • 500 ml room of orleywipp (blou) klop tot net styf
  • 2 eiers geskei
  • 1 blik kondersmelk.
  • neute,vrugte, sjokolade van jou keuse
  • 5 ml vanilla geursel of geursel van jou keuse

Meng geklitste eiergele en kondensmelk met die styf geklitste room.
Klop eierwitte styf, maar nie droog nie, en vou in by mengsel.
Vou nou neute, vrugte, sjokolade of enige iets van jou keuse daarby.
Voeg geursel by en vou in.
Skep in ‘n bak met ‘n deksel wat in die vrieskas kan gaan.
Laat dit goed vries.
Nota:
Nadat die eierwitte en die room styf geklits is, gebruik ‘n lepel vir die res van die meng werk, moenie verder klits nie. – Rina Kleinhans
Ek maak dit dubbel aan.
Hierdie resep is gesond alhoewel die eiers rou is. Dit kan nie geproe word nie.
Geniet.

Resep en foto: Helene Burger

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5