Your Recipe Blog

PEGGY SE BAR ONE NAGEREG

by Your Recipe Blog

Stien Rust
Posted by
4 - 5 hours

PEGGY SE BAR ONE NAGEREG

  • 120 g roomkaas
  • 3 Bar Ones, in stukkies gesny
  • 250 ml room, styf geklits
  • 700 ml melk
  • 2 pakkies sjokolade geur kitspoeding
  • ½ pakkie aarbei geur kitspoeding
  • 1 pakkie Romany Creams, grof gebreek
  • 50 g gerasperde sjokolade

Meng die roomkaas en Bars Ones. Vou die geklitste room in.
Klits die melk en kitspoeding saam. Laat 5 minute in die yskas stol. Skep ‘n derde van die kitspoeding in ‘n glaspoedingbak.
Sprinkel die helfte van die stukkies beskuitjies daaroor, dan die helfte van die roomkaasmengsel.
Herhaal die lae en eindig met die oorblywende derde van die sjokoladepoedingmengsel.
Skep die roomkaasmengsel oor met die oorblywende kitspoedingmengsel bo-op.
Sprinkel die res van die stukkies Bar One en gerasperde sjokolade oor en laat die nageregte 4 – 5 uur in die yskas tot dit gestol het.

Resep en foto: Peggy Paxton

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5