Your Recipe Blog

OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIESOP

by Your Recipe Blog

OUMA LIEFIE SE BOTTERSKORSIESOP

  • 2 uie, opgekap
  • 50 ml botter
  • 2 seldery stingels
  • 10 ml kerrie
  • 1 ml neutmuskaat
  • 1 liter hoender aftreksel
  • 1 kg botterskorsie, klaar geskil en kleiner gesny
  • 1 lemoen, skil gerasper en sap uitgedruk
  • 150 ml melk
  • 100 ml room
  • sout en peper na smaak

Sorteer die eerste 5 bestanddele oor medium hitte.
Voeg res van bestanddele by, behalwe melk en room.
Laat prut tot alles sag is.
Verpulp in ‘n voedselverwerker tot glad.
Nota:
Ek het sommer my robot direk in die kastrol gebruik.
Voeg melk en room net voor opdiening by.

Resep en foto: Marieta James

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5