Your Recipe Blog

ONTBYT-TORTILLA

| Servings: 1 porsie

ONTBYT-TORTILLA

Genoeg vir 1 persoon se ontbyt

  • 2 eiers, geklits
  • gesnipperde soetrissie
  • gesnyde sampioene
  • koue vleis, opgesny
  • gerasperde kaas
  • tortilla wrap

Braai die soetrissie en sampioene saam in ‘n pan groot genoeg vir die tortilla.
Meng die res bestanddele saam en meng by die sampioene in.
Braai in pan tot amper gaar tewyl jy roer dat die eiers mooi meng.
Plaas tortilla bo-op om warm te word.
Wanneer die eier gaar is nadat die tortilla opgesit is, gebruik ‘n gewone bord, sit dit op die tortilla en draai die pan om sodat die eier met die tortilla in die bord is.
Die tortilla is dan onder met eiermengsel bo-op. Rol Dan net op soos n rolkoek sny middel deur en geniet.

Resep en foto: Beverley Olivier Smith

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5