Your Recipe Blog

ONTBYT EIERGEREG

by Your Recipe Blog

Stien Rust
Posted by
Cook: 15 - 20 minute

ONTBYT EIERGEREG

  • 10 eiers
  • Braai saam:
  • 1 ui
  • ½ van elk: rooi, geel en groen soetrissie
  • 3 murgpampoentjies
  • 4 sampioene gesny
  • spek/viennas, eie hoeveelhede
  • sout en peper en speserye van jou keuse

Haal pan van die stoof af.
Klits eiers net bietjie en gooi oor uie mengsel in die pan en meng goed deur.
Smeer of spuit oondbak en skep mengsel in, bak in voorverhitte oond 180°C vir 15 -20 minute en geniet.

Resep en foto: Cora Naude

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5