Your Recipe Blog

MURGPAMPOENTJIE KOEK

Recipe by
Cook: 45 minute

MURGPAMPOENTJIE KOEK

  • 125 ml neute, gerooster en gekap
  • 160 g donker sjokolade, gekap
  • 185 ml koekmeel
  • 60 ml kakao
  • 3.75 ml koeksoda
  • ½ teelepel bakpoer
  • knippie sout
  • 60 ml botter, gesmelt
  • 125 ml karringmelk
  • 1 eier
  • 180 ml ligte bruinsuiker
  • 5 ml vanilla
  • 2 ½ koppie murgpampoentjies, gerasper en droog gedruk

Meng eerstens al die droë bestanddele saam.
Meng die nat bestanddele saam en roer die murgpampoentjie by die mengsel in.
Voeg by die droë bestanddele en meng goed deur.
Bak in ‘n gesmeerde bak by 170˚C vir 45 minute.
Bedien met room, volroom jogurt met bietjie suiker gemeng, vla of roomys.

Resep en foto: Bernadene Prinsloo

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5