Your Recipe Blog

“MUGG AND BEAN” SLAAISOUS

“MUGG AND BEAN” SLAAISOUS

  • ¼ koppie witasyn
  • ¼ koppie suiker
  • 1 ½ teelepel poppiesaad
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel mosterd
  • 1 klein rooi ui, fyn gesny
  • 2 teelepels mayonnaise, opsioneel
  • 2 koppies olyfolie

Voeg al die bestanddele bymekaar en meng goed.

Resep: Reenen Steenekamp
Foto: Jané Du Plessis Oosthuizen

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5