Your Recipe Blog

MEYER SE PASTA MUFFINS VIR DIE KOSBLIK

Recipe by
Cook: 25 - 30 minute | Servings: 12 porsies

MEYER SE PASTA MUFFINS VIR DIE KOSBLIK

  • 2 koppies rou pasta (hier is 500 ml elmbogies gebruik)
  • 1 blikkie tamatie-uie-smoor
  • 0.5 koppie karringmelk, opsioneel
  • Italiaanse kruie, knoffelvlokkies en peper na smaak, opsioneel

Maak pasta gaar, en dreineer.
Gooi in mengbak, en meng al die bestanddele saam.
Gebruik 2 vurke en druk van die gaar pastastukkies fyner (omtrent ‘n derde).
Spuit muffinpannetjies met Spray-n-Cook, en vul op met pastamengsel, druk stewig vas.
Bak in oond vir so 25 – 30 min, en laat in pannetjies afkoel.

Resep en foto: Meyer Combrinck

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5