Your Recipe Blog

MARYKE SE BOTTERSKORSIESOP

MARYKE SE BOTTERSKORSIESOP

Lekker vinnige en maklike butternutsop met Franse broodjie en lekker dik plaasbotter. 🙂

  • 800 g gaar botterskorsies, fyn gemaak (butternut)
  • 1 pakkie osstert-met-groentesoppoeier
  • 125 ml room
  • 500 ml water

Meng die soppoeier met die water.
Voeg die sopmengsel saam met die botterskorsies in ‘n pot en laat deurkook tot die sop gaar is. Roer room by. Gebruik stokmenger om die sop lekker te verpulp.
Indien verkies bedien met bietjie room en ‘n lekker broodjie of skuinskoek.

Resep: Maryke Jonck
Foto: Annelie Kruger

Category:

One Review

  1. 1965Helena

    Good and easy

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5