Your Recipe Blog

MARTIE SE VINNIGE NAGEREG

MARTIE SE VINNIGE NAGEREG

Lekker vinnige nagereg!

  • 1 blok sjokolade, gesmelt
  • 500 ml vars room
  • 5 eetlepels Nesquick
  • bietjie Naghtmuziek of Amarula

Klop room tot amper styf en voeg sjokolade baie stadig by terwyl jy stadig aanhoudend klits.
Voeg Nesquick by en klits deur. Moet nie die room te veel klits nie.
Voer jou glas uit met bietjie Naghtmuziek , skep room in en versier soos verkies.
Nota:
Ek het eclaires gemaak, maar jy kan ook aarbeie of selfs Romany Creams gebruik.
Dis baiestes klompe lekker!

Resep en foto:  Martie Coetzee

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5