Your Recipe Blog

LUUKSE SJOKOLADE KARAMELNAGEREG

Recipe by
| Servings: 2 porsies

LUUKSE SJOKOLADE KARAMELNAGEREG

  • ½ blok Aero sjokolade, gesmelt
  • 4 eetlepels roomkaas
  • ½ blik karamel kondensmelk
  • klein meringue sirkels
  • silikoon vorms

Gebruik gesmelte sjokolade en smeer die vorms uit binne in.
Laat hard word in die vrieskas.
Gebruik 2 teelepels van die karamel, vorm 2 bolletjies en vries dit in ‘n bordjie.
Klits roomkaas en res van die karamel goed saam.
Plaas helfte van die roomkaas in die sjokolade vorm, plaas die karamel bolletjie in en maak res van die vorm vol met roomkaas mengsel. Plaas in vrieskas vir ‘n uur tot geset.
Ontvorm en plaas op ‘n meringues sirkels.
Besperinkel met goue eetbare “duster”.

Ek het die resep gebruik vir my Meringues
http://yourrecipeblog.com/recipes/dianes-meringues/

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5