Your Recipe Blog

LORAINE SE ONTBYTNESSIES

by Your Recipe Blog

Hettie Stoltz
Posted by
| Servings: 6 - 8 porsies

LORAINE SE ONTBYTNESSIES

  • broodrolletjies
  • 2 x 200 g gesnipperde spek
  • 2 medium gekapte uie
  • 4 gesnipperde peppadews, optioneel
  • 9 geklitste eiers
  • 350 g gerasperde Cheddarkaas
  • 4 gesnipperde sprietuie
  • 1 pakkie ronde spek, liggies gebraai
  • sout en peper na smaak
  • olie vir braai

Sny broodrolletjies se bokant af en hol binnekant uit, voer dit uit met die gerasperde cheddarkaas en daarna die ronde spek. Braai uie,  gesnipperde spek, peppadews en sprietuie in olie.
Skep broodrolletjies vol vulsel en giet geklitste eiers bo-oor.
Rond af met kaas bo-op (optioneel) en bak in oond op 180°C vir ongeveer 25 min sodat eiermengsel kan stol.

Resep en foto: Loraine Roelofse

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5