Your Recipe Blog

LEMOEN- EN PEKANNEUTSLAAI

LEMOEN- EN PEKANNEUTSLAAI

  • 1 pak wilde roketblare
  • 100 g pekanneute
  • 1 lemoen, opgesny in stukkies
  • 2 skywe Fetakaas
  • 8 gedroogde pere, in smal repies gesny

Pak eers die roketblare in ‘n plat bak, gevolg deur die ander bestanddele.
Drup die lemoen se sap bo-oor.
Bedien dadelik met ‘n balsamiese reduksie daarby.

Resep en foto: Gideon Louw

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5