Your Recipe Blog

LAMSVLEIS TAGINE

LAMSVLEIS TAGINE

  • 1 kg gemengde lamsvleis, in stukkies
  • 3 knoffelhuisies
  • 1 ui, gekap
  • 1 kaneelstok
  • 3 ml komyn
  • 3 ml gemmer
  • 3 ml borrie
  • 3 repe ingelegde suurlemoen repe
  • 2 kardomom sade
  • 30 ml heuning
  • 1 blik gekapte tamaties
  • 200 gr droë appelkose, geweek
  • 125 ml geroosterde amandels
  • 30 ml gekapte vars koljander blare
  • sout en peper
  • koeskoes

Braai vleis met uie, knoffel en speserye, voeg res van bestanddele plus water by en prut vir ongeveer twee en half uur tot sag.
Bedien met koeskoes en sprinkel geroosterde seseme saad oor.

Resep en foto: deur Martie Fourie Moolman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5