Your Recipe Blog

KUMKWATKONFYT

KUMKWATKONFYT

  • 1 kg kumkwats
  • 1 kg suiker
  • 1.5 liter water

Maak ‘n klein snit onder in elke kumkwat en die verwyder pitte.
Plaas die koemkwats in ‘n kastrol, bedek met koue water, bring stadig tot kookpunt en kook tot sag genoeg om ‘n vuurhoutjie in te druk.
Kook stroop van suiker en water en koel af.
Dreineer vrugte en plaas in afgekoelde stroop.
Bring weer stadig tot kookpunt en kook tot vrugte helder en stroop dik is.
Laat oornag so staan en kook weer volgende dag voor dit in warm gesteriliseerde bottels verpak en verseël word.

Foto: Miemie van der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5