Your Recipe Blog

KRAGBALLE – ENERGY BALLS

by Your Recipe Blog

KRAGBALLE – ENERGY BALLS

Met seuns wat nie ophou eët nie probeer ek altyd nuwe gesonder snacks maak- hierdie resep is aanpassing op artikel wat ek gelees het oor energy bars.

  • 2 koppies hawermout (Oats)
  • 2 koppies “smooth” grondboontjiebotter
  • 6 blokkies wheatbix
  • 4 eetlepels heuning
  • 1/2 koppie kakao of klapper

Pols eers oats en weatbix tot lekker fyn- voeg res van bestanddele by, meng goed en rol in balle.
Verpak in lugdigte houer.
Reg vir geniet!!

Resep en foto: Maranda Van Dam
Wenk:
Marietjie Muller
Een helfte het ek sommer in ‘n pan vasgedruk. Sal more blokkies sny.
Ek het die resep dubbel gemaak, ek het 6 wheatbix en 4 koppies klapper gevat ipv 12 wheatbix.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5