Your Recipe Blog

KOOKMELKKOEKIES

Recipe by
Cook: 10 - 15 minute

KOOKMELKKOEKIES

  • 6 x 250 ml koekmeel
  • 500 g botter (geel blok woodenspoon)
  • 125 ml suiker
  • 10 ml koeksoda
  • 2 ml sout
  • 125 ml melk

Meng meel en sout.
Vryf margarien met vingers in meelmengsel in.
Verhit suiker, melk en koeksoda oor matige hitte in ‘n groot kastrol tot skuim vorm.
Voeg die warm kookmengsel by die meelmengsel en meng goed.
Druk koekies af en pak op voorbereide bakplate.
Bak teen 180 ºC vir 10 tot 15 minute of tot die kleur mooi is.

Resep en foto: Natascha Crouse

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5