Your Recipe Blog

KERRIEHOENDER GEVULDE ROLLETJIES

KERRIEHOENDER GEVULDE ROLLETJIES

‘n Lekker vinnige middagete (of aandete dalk saam met ‘n slaai), veral as dit so warm is. Kerriehoender gevulde (in die geval) tuisgemaakte keto buns, maar jy kan enige broodjie /pita/wrap van jou keuse gebruik! En die vulsel maak genoeg vulsel vir baie, met ‘leftovers’.

  • 1 gaar rotisserie hoender, ontbeen en in blokkies gesny
  • 3 eetlepels mayonnaise
  • 3 eetlepels ongegeurde jogurt
  • 3 agurkies, in stukkies gesny
  • ½ soetrissie, in stukkies gesny
  • 2 eetlepels kerriepoeier
  • 1 eetlepels borrie
  • sout en peper na smaak
  • rolletjies of Keto rolletjies – sien resep onder

ROLLETJIE
https://yourrecipeblog.com/recipes/lae-koolhidraat-keto-rolletjies/

Meng al die bestanddele saam en geniet! Dit is nog lekkerder die volgende dag.

Resep en foto: Ilze Garbers Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5