Your Recipe Blog

JOHAN SE TAMATIE “RELISH” EN SAP

JOHAN SE TAMATIE “RELISH” EN SAP

  • 3 kg tamaties, net die vleis
  • 500 ml sultana duiwekorrels
  • 3 groot uie, fyn gekerf
  • 500 ml suiker
  • 500 ml asyn
  • 250 ml olyfolie
  • 10 ml mosterdpoeier
  • 10 ml fyn droë gemmer
  • 5 ml fyn naeltjies
  • 5 ml fyn neutmuskaat
  • 5 ml “all spice”
  • 10 ml sout
  • 5 ml peri peri

Haal tamaties se skille af, druk sap en pitte uit en kerf die tamaties grof.
Kook tamatiestukke en die res van die bestanddele saam tot verlangde dikte en bottel vir ‘n heerlike “relish”.
Filter die tamatiepitte en sap deur ‘n sif en bêre die sap in die yskas om te geniet as ‘n drankie.
Voeg sout, peper en worscestersous by die sap na smaak en geniet dit.

Resep en foto: Johan Coetzee

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5