Your Recipe Blog

IDEES MET KEKERERTJIES

IDEES MET KEKERERTJIES

Elizabeth Dawson
Ek het 2 blikkies chickpeas, wat kan ek daarmee maak of hoe kan ek iets voorberei met chickpeas in, asb?

Maureen Rule
Chickpea curry with naan breads or rice.
Esmé Swanepoel Cremer
Kan dit in slaai gebruik. Kan dit in air fryer roast vir ‘n snack soos peanuts… kan hummus maak met dit. Kerrie is heerlik.
Trix Hugo
Ek smoor uie en voeg daarby wortels en kekerertjies met kerrie.
Willemien Pretorius
Jy kan ook ‘n groen slaai maak en dit daar ingooi.

Mariaan Le Roux Hanekom

TOMATO AND CHICKPEA CURRY

  • 1 tablespoon olive oil
  • 2 onions, finely sliced
  • 2 garlic cloves, crushed
  • 1 teaspoon garam masala
  • 1 teaspoon turmeric
  • 1 teaspoon ground coriander
  • 400 g can plum tomatoes
  • 400 ml can coconut milk
  • 400 g can chickpeas, drained and rinsed
  • 2 large tomatoes, quartered
  • ½ small pack coriander, roughly chopped
  • cooked basmati rice, to serve

Heat the olive oil in a large pan and add the onions. Cook until softened, about 10 minutes.
Add the garlic, garam masala, turmeric and ground coriander, then stir to combine. Cook for 1 – 2 minutes. Pour in the can of plum tomatoes, break up with a wooden spoon and simmer for 10 minutes.
Pour in the coconut milk and season. Bring to the boil and simmer for a further 10 – 15 minutes until the sauce has thickened.
Tip in chickpeas and tomatoes pieces, and warm through. Scatter over the coriander and serve with fluffy rice.
(credit: BBC Good Food)

Marlie Joubert
As jy die sous hou en jy klits dit dan kry jy skuim en dan gooi jy suiker by en maak meringues.
Sonica Struwig
Ek maak skulpie pasta, komkommer, tamatie, rooi uie, Feta kaas en ‘n blik kekerertjies. (slaai) slaai sous: 175 ml plain jogurt, 3 eetlepels mosterd en bietjie heuning na smaak. Meng alles. Ons geniet dit.
Pierre Tlc Steyn
Ek kap ui fyn. Meng met die ertjies en (asyn olie slaai sous). Sout en pepper.
Santie Carelse
Ek braai dit net so in ‘n bietjie knoffelbotter. Dit is soooo lekker!!
Elizabeth Dawson

Ansie Eksteen

KEKERKERTJIE SLAAI:

  • 1 blik kekerertjies
  • 1 blikkie “black beans”
  • vars ¼ tot ½ koppie pietersielie
  • kruisement en basiliekruid
  • fyn opgekapte rooi ui
  • 1 spriet ui
  • klein tamatietjies
  • avokado
  • Sous:
  • suurlemoensap
  • olyfolie
  • 2 huisies knoffel
  • sout en peper

Meng, voeg by  tamaties en avokado. Laat staan vir ‘n uur.
Voeg avokado op net voor jy bedien.
Ons bly in Egipte so dit is ‘n redelike standaard slaai hier.

Annaline Gouws Van Vreden

3-BONESLAAI:

  • Meng saam in mengbak:
  • 1 blik elk:
  • “baked beans”
  • gesnyde groenbone, dreineer
  • kekerertjies, dreineer
  • 1 gekapte ui
  • Kook saam:
  • ½ koppie elk: bruinsuiker, bruinasyn en olie.

Gooi warm sous oor die bonemengsel. Bottel dit en bêre in yskas. Heeeeerlik!

Ansie Eksteen

HUMMUS DOOPSOUS:

  • 1 blik kekerertjies
  • ¼ koppie olyfolie of bietjie minder
  • sap 2 suurlemoene
  • 6 huisies knofel
  • ¼ koppie lou water
  • sout pepper
  • vars koljander en pietersielie, opsioneel

Sit in ‘n versapper en versap alles saa,.
Maak al die oggend of vorige dag, hou lank in yskas. Ons Egiptiese doop sous.

Magda Van der Westhuysen
Roast dit, spice en eet soos peanuts. (Jy dreineer dit. Droë kekerertjies gaan oneetbaar hard wees.)
Edith Rahl
My kleinkind gooi speserye oor dit en bak in die oond. Heerlike snack.
Eunanza Farrell
Dreineer en gooi op bakplaat. Gooi bietjie olyfolie oor asook paprika en spice van jou smaak. Rooster tot crisp buite. Dis heerlik.
Dominique Hanekom
Butter Chicken met chickpeas
Leona Lambrechts
* Gooi dit by broccoli en spek slaai.
* Maak slaai van couscous of quinoa, voeg kekerertjies by, gekapte komkommer, gekapte capsicum (red pepper), heel mielies, Feta kaas. Sout, peper, bietjie olyfolie.
* Bak blomkool stukke in warm oond met olyfolie, sout, peper, neut. Voeg gedreineer kekerertjies by.

Foto: Michelle Bekker

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5