Your Recipe Blog

HOENDERVLERKIES OP DIE KOLE

HOENDERVLERKIES OP DIE KOLE

  • Agt hoendervlerkies, elk op ‘n stokkie geryg
  • Maak ‘n sous wat bestaan uit:
  • 1 eetlepel heuning
  • 1 eetlepel warm mosterd
  • 2 eeetlepels olyfolie
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • ½ teelepels rissiepoeier
  • 1 eetlepel droë pietersielie
  • 2 teelepels gemengde spesserye
  • 1 eetlepel brandsous (Tobasco)

Meng die sousbestanddele saam en plaas die hoendervlerkies daar in,  laat staan vir 5 ure in koelkas.
Braai op stadige kole tot mooi bruin en gaar.

Resep en foto Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5