Your Recipe Blog

HOENDERSLAAI MET MAYONNAISE, MOSTERD EN HEUNING SOUS

by Your Recipe Blog

Stien Rust
Posted by
| Servings: 2

HOENDERSLAAI MET MAYONNAISE, MOSTERD EN HEUNING SOUS

Aandete! Genoeg vir 2 persone

  • Griekse slaai soos verkies – tamatie, komkommer, blaarslaai, feta ens… sit op elke bord.
  • Hoender:
  • 3 hoenderborsies, in repe gesny
  • ½ ui, grof gekap
  • ½ knoffelhuisie, fyn gekap
  • sout en grof gemaalde swartpeper na smaak
  • 1 tiemie takkie

Braai hoenderrepe, uie en knoffel tot uie deurskynend is. Voeg tiemie, sout en peper by en kook tot hoender gaar is.

  • Voeg by:
  • 2 groot lepels mayonnaise
  • ½ teelepels Worcestersous
  • 2 teelepels korrel mosterd
  • 2 eetlepels heuning
  • ‘n bietjie water om ‘n sous te maak

Prut vir ‘n minuut of 2 tot die sous verdik.
Skep op Griekse slaai en garneer.

Resep en foto: Petré van Jaarsveld

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5