Your Recipe Blog

HOENDERPOOTJIES

HOENDERPOOTJIES

Ook bekend as “Run-a-Ways”

  • hoenderpootjies
  • Worcestersous
  • hoender speserye
  • sout na smaak
  • 15 ml botter

Kook pootjies tesame met al die bestanddele (behalwe botter) sag in drukpot vir omtrent 12 minute tot sag.
Braai, kook in botter tot sous lekker bruin is.

Bedien en geniet!

Resep en foto’s: Elrika Lesch

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5