Your Recipe Blog

HALOGEEN OOND ROLY POLY POEDING

Recipe by
Cook: 15 min

HALOGEEN OOND ROLY POLY POEDING

  • Sous:
  • Kook die volgende saam en plaas in ‘n oondbak:
  • 1 koppie water
  • ½ koppie suiker
  • 1 eetlepel botter
  • Deeg
  • Meng die volgende:
  • 1 koppie meel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • Vryf die volgende daarin:
  • ¼ koppie botter
  • Voeg by:
  • 1 geklitste eier

Meng tot stywe deeg. Voeg bietjie melk by indien nodig.
Rol uit in ‘n reghoek, smeer appelkooskonfyt op.
Rol op, sny rol in skywe, en pak skywe op die sous in die oondbak.
Bak teen 160 °C vir 15 minute op onderste rakkie van oond.

Resep en foto: Amanda Theunissen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5