Your Recipe Blog

GIDEON SE AARTAPPEL OUDURFIE OP DIE KOLE

GIDEON SE AARTAPPEL OUDURFIE OP DIE KOLE

Ekt hierie oudurfie vir vanaand gemaak.

  • 2 groot aartappels, hoe groter, hoe beter
  • gerasperde biltong
  • kaassmeer
  • sout en peper na smaak
  • botter vir smeer

Kook die aartappels vir 45 minute op stadige hitte tot effens sag.
Laat dit afkoel en sny in dik skywe, omtrent 10 mm dik.
Braai in toeknuip rooster op kole en smeer albei kante ruim met botter.
Braai tot mooi goudbruin en krakerig.
Verwyder van rooster en smeer ruim met kaassmeer.
Sprinkel ruim met jou tuisgemaakte gerasperde biltong.
Bedien warm en geniet sodoende ‘n djeeeeerlike oudurfie.

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5