Your Recipe Blog

FRANS SE WENNER BROOD/ROLLETJIES

by Your Recipe Blog

Rina Kleinhans
Posted by
Cook: 50 minute | Servings: 1 brood of 12 rolletjies

FRANS SE WENNER BROOD/ROLLETJIES

  • Sif saam:
  • 1 teelepel sout
  • 6 koppies koekmeel
  • Meng saam en laat staan tot dit skuim:
  • 450 ml louwarm water
  • 10 gram kitsgis
  • 2 eetlepels suiker
  • 50 ml olie

Meng die vloeistof en meelmengsels en knie tot elasties.
Laat rys en knie weer af.
Plaas in ‘n groot broodpan, laat rys tot dubbel die grootte en bak by 160°C vir 50 min.
Nota:
Jy kan ook twee koppies koekmeel vervang met Nutty Wheat, en jy kan twaalf broodrolletjies maak ipv ‘n brood, maar dan is die baktyd net 25 min.

Resep en foto:  Frans Odendaal

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5