Your Recipe Blog

ELSABIE SE ROTIS

Recipe by
| Servings: ongeveer 12 roti's

ELSABIE SE ROTIS

Freshly made cumin and za’atar rotis with last night’s left over butter chicken. Utterly rich and decadent.
I added a teaspoon each of cumin seeds and za’atar (blend of crushed dried oregano, marjoram, thyme, salt and sometimes also sumac with is a deep red dried berry from middle eastern origin with a tart lemony tang).

  • Rotis:
  • 3 koppies koekmeel
  • 2 eetlepels olie
  • 1 teelepel sout
  • 1 ½ koppie kookwater
  • Opsioneel:
  • 1 groot knoffelhuisie, gerasper
  • 2 teelepels komynsaad
  • 2 teelepels gedroogde koljander blare

Voeg alles bymekaar en meng goed. Knie tot ‘n lekker stywe deeg. Rol gholfbal grootes uit.
Sprinkel met meel sodat dit makliker uitrol en nie vassit. Rol tot so 1 – 2 mm dik uit.
Vlakbraai in medium hitte pan aan albei kante.

Nota:
Net genoeg olie om die pan se bodem te bedek.

Foto en resep: Elsabie Templeton

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5