Your Recipe Blog

ELSA SE SPEK- EN KAASWIELE

Recipe by
Cook: 20 minute

ELSA SE SPEK- EN KAASWIELE

  • 1 rol skilferkorsdeeg
  • 1 pakkie spek stukkies gebraai
  • 2 koppie gerasperde kaas
  • paprika

Rol deeg bietjie dunner uit en versprei die spek stukkies eweredig op die deeg.
Strooi kaas op en sprinkel paprika oor. R
Rol die deeg stewig op. Plaas 10 min. in die vrieskas en sny in wiele.
Bak 20 min. in oond op 180°C.
Nota:
Ek het resep dubbel gemaak, maak so 32 wiele.

Resep en foto: Elsa du Plessis

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5