Your Recipe Blog

EENVOUDIGE KAASKOEK

Recipe by
Prep: 15 minutes |

EENVOUDIGE KAASKOEK

  • 2 bakkies “plain” gladde maaskaas
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 250 ml vars room
  • ± ½ koppie suurlemoensap
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies

Klits maaskaas, kondensmelk en room tot dit dik raak, (sal amper verdubbel) voeg stadig suurlemoen sap by na smaak tewyl jy heeltyd klits.
Pak beskuitjies in tert bak, (hou twee vir bo-oor krummels) en skep dik mengsel oor beskuitjies, kan versier met beskuitjies krummels of aarbeie.
Plaas in yskas, stol redelik vinnig.

Resep: Monica Geyer
Foto: Marika Tegmann

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5