Your Recipe Blog

EENPOT HAM-,SPEK- EN GROENTEGEREG

Recipe by
Cook: 40 minute

EENPOT HAM-,SPEK- EN GROENTEGEREG

  • 5 eiers
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel oregano
  • swart peper na smaak
  • 1 koppie Mozzarella kaas, gerasper
  • 1 gerasperde wortel
  • 1 tamatie, in blokkies gesny
  • 1 ui, fyn gekap
  • 250 g gaar spekstukkies
  • 4 snytjies ham, in blokkies gesny
  • 1 koppie gevriesde mielies
  • 2 teelepels pietersielie
  • 1 koppie koekmeel

Klits die eiers en sout saam. Meng die spek, ham, en groente by die eiers en meng goed deur.
Voeg die koppie koekmeel by en meng goed deur.
Plaas mengsel in ‘n glasbak wat gespuit is met “Spray and Cook”.
Versprei eweredig, strooi die Mozzarella kaas bo-oor en bak teen 180°C vir 40 minute.

Resep en foto’s: Joyce Geers Minnaar

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5