Your Recipe Blog

DORET SE KAASSMEER

Recipe by
| Servings: 6 botteltjies

DORET SE KAASSMEER

  • 800 ml langlewe melk
  • 1 kg geproseseerde kaas(Bergkaas)
  • 500 g Rama margarien
  • 1 eetlepel aromat

Sny kaas en margarien in klein blokkies en smelt saam melk in pot op lae hitte, roer aanhoudend, moenie laat kook nie, haal van stoof af en klits met ballonklitser die aromat in.
Bottel warm en hou in yskas.
Nota:
Mens kan ook biltong poeier of enige geur van jou keuse hier in sit.

Resep geplaas deur Doret Nienaber
Foto:  Doret Nienaber

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

One Review

  1. Leone Barnard du Toit
    Ek het 1 botteltjie ‘n teelepel gemaalde mixed pepper corns ingeroer en dis heerlik en was 1ste verorber. 2 het fyn biltong (nie poeier net fyn) ingehad en dis ‘n wenner, dit het nie eers ‘n week gehou in my huis nie toe is dit verorber…:)

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5