Your Recipe Blog

DENZY SE GRANADILLA, YOGURT, ROOMKAAS EN JELLIE NAGEREG IN ‘N FLES

by Your Recipe Blog

Marika
Posted by
Prep: 4 hours | | Servings: 4 persone

DENZY SE GRANADILLA, YOGURT, ROOMKAAS EN JELLIE NAGEREG IN ‘N FLES

  • 1 bakkie roomkaas
  • 1 vars room
  • 1 bakkie granadilla jellie aangemaak met 1 koppie warm water en laat afkoel
  • 2 koppies granadilla jogurt
  • 1 pakkie Tennisbeskuit fyngemaak
  • 1 blikkie granadilla pulp

Skep fyngemaakte tennisbeskuitjies onder in flessies of bakkies, hou eenkant.
Meng al die ander bestanddele saam, klits goed saam, skep in flessies of bakkies  bo-op die krummels en laat in yskas stol vir tenminste 4 ure. Wanneer gestol, skep grenadilla pulp bo-op en geniet.

Resep en foto: Denzel Koenana

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5