Your Recipe Blog

CREPE SUZETTES MET LEMOENSOUS

by Your Recipe Blog

CREPE SUZETTES MET LEMOENSOUS

Hier is my Crepes Suzettes. Pannekoek is Liza se Lekkerste Pannekoeke se resep op die blog. Dankie, Liza. Ek het dit net verdubbel.
http://yourrecipeblog.com/recipes/liza-se-lekkerste-pannekoeke/

  • Sous:
  • 100 g strooisuiker
  • 35 g ongesoute botter
  • 150 ml vars lemoensap
  • zest van 1 lemoen
  • 3 eetlepels grand marnier of cointreau (lemoenlikeur)
  • 2 eetlepels brandewyn

Verhit suiker en een eetlepel water in ‘n pan en roer totdat die suiker opgelos is. Voeg botter by, verhoog hitte tot medium en kook vir 4-5 minute totdat dit goudbruin is. Voeg lemoensap en zest by en laat prut vir ‘n paar minute. Voeg likeur en brandewyn by en roer goed.
Ek het die sous ook verdubbel.
Ons gaan dit voorsit met ons tuisgemaakte vanillaroomys uit ons roomysmasjien.
Note:
Ons het een geproe met die sous en dis uiters aangenaam.

Foto: Rène Mouton
Resepte geplaas deur Rène Mouton

Share this article...
Share on Facebook
Facebook
0Pin on Pinterest
Pinterest
0Tweet about this on Twitter
Twitter
Share on LinkedIn
Linkedin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5