Your Recipe Blog

CREMORATERT MET KOUE WATER

CREMORATERT MET KOUE WATER

  • 500 g Cremora
  • 250 ml yskas water
  • 200 ml suurlemoensap
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 1 pak Tennisbeskuitjies

In ‘n groot mengbak, meng Cremora met die yskas water.
Voeg die suurlemoensap by en meng deur.
Voeg kondensmelk by en meng goed vir ongeveer 10 min.
Pak groot bak met Tennisbeskuitjies om kors te vorm.
Gooi mengsel oor koekies, versier met gebreekte koekiekrummels en plaas in die yskas om te stol.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Foto 2: Anna Venter
Versiering: Ek gebruik my verf stensils‎ en eetbare glitter.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5